-
Jesaja 43:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Want ek is Jehovah jou God,
die Heilige van Israel, jou Redder.
Ek het Egipte as ’n losprys vir jou gegee,
Etiopië en Seba in ruil vir jou.
-
-
Judas 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 die enigste God, ons Redder deur Jesus Christus ons Here, aan hom behoort die eer, majesteit, mag en gesag van alle ewigheid af, nou en tot in alle ewigheid. Amen.
-