-
Filippense 3:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Maar die dinge wat vir my baie beteken het, het ek as ’n verlies beskou* as gevolg van die Christus.+ 8 Wat meer is, weens die oortreffende waarde van die kennis van Christus Jesus, my Here, beskou ek alles beslis as ’n verlies. Ter wille van hom het ek die verlies van alles aanvaar en beskou ek dit as ’n klomp vullis, sodat ek Christus kan wen
-