Psalm 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+ Vandag het ek jou vader geword.+ Jesaja 42:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+ Matteus 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+ 2 Petrus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+
7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+ Vandag het ek jou vader geword.+
42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+
17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+