Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 17:14-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Terwyl hulle na die skare toe geloop het,+ het ’n man na hom toe gekom en voor hom gekniel. Die man het vir hom gesê: 15 “Here, betoon genade aan my seun, want hy ly aan epilepsie en is siek. Hy val dikwels in die vuur en dikwels in die water.+ 16 Ek het hom na u dissipels toe gebring, maar hulle kon hom nie genees nie.”

  • Markus 9:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 En iemand uit die skare het hom geantwoord: “Leermeester, ek het my seun na u toe gebring, want daar is ’n gees in hom wat veroorsaak dat hy nie kan praat nie.+ 18 Elke keer as die gees hom gryp, gooi hy hom op die grond neer, en dan kom skuim by sy mond uit en kners hy op sy tande en verloor hy sy krag. Ek het u dissipels gevra om die gees uit te dryf, maar hulle kon nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel