Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.

  • Matteus 19:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 eer* jou pa en jou ma+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Romeine 13:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Want die gebooie: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ jy mag nie moord pleeg nie,+ jy mag nie steel nie,+ jy mag nie begeer wat aan ander behoort nie”,+ en watter ander gebod daar ook al is, word in hierdie woorde opgesom: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Galasiërs 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Want die hele Wet is in een gebod vervul,* naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Jakobus 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Julle doen heel goed as julle gehoorsaam is aan die koninklike wet wat in die Skrif opgeteken is: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel