Matteus 6:31, 32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Moet dan nooit bekommerd wees+ en sê: ‘Wat gaan ons eet?’ of: ‘Wat gaan ons drink?’ of: ‘Wat gaan ons aantrek?’ nie.+ 32 Want al hierdie dinge jaag die nasies gretig na. Julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.
31 Moet dan nooit bekommerd wees+ en sê: ‘Wat gaan ons eet?’ of: ‘Wat gaan ons drink?’ of: ‘Wat gaan ons aantrek?’ nie.+ 32 Want al hierdie dinge jaag die nasies gretig na. Julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.