Johannes 12:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+ Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy weggegaan, en die mense het nie geweet waar hy is nie. Efesiërs 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe, 1 Tessalonisense 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 want julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag.+ Ons behoort nie aan die nag of aan die duisternis nie.+
36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+ Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy weggegaan, en die mense het nie geweet waar hy is nie.
8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe,
5 want julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag.+ Ons behoort nie aan die nag of aan die duisternis nie.+