Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 66:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 “My hand het al hierdie dinge gemaak,

      en so het alles ontstaan,” sê Jehovah.+

      “Maar my oë is op

      die een wat nederig is en ’n gebroke gees het en wat diep respek vir my woord het.+

  • Matteus 21:28-31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “Wat dink julle? ’n Man het twee kinders gehad. Hy het na die eerste kind toe gegaan en gesê: ‘Kind, gaan werk vandag in die wingerd.’ 29 Die kind het geantwoord: ‘Ek sal nie,’ maar agterna het hy spyt gevoel en gegaan. 30 Hy het na die tweede kind toe gegaan en dieselfde gesê. Die kind het geantwoord: ‘Ek sal, Pa,’ maar hy het nie gegaan nie. 31 Wie van die twee het die wil van sy pa gedoen?” Hulle het gesê: “Die eerste kind.” Jesus het vir hulle gesê: “Ek verseker julle: Die belastinggaarders* en die prostitute sal voor julle in die Koninkryk van God ingaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel