16Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul+ treur, terwyl ek hom as koning van Israel verwerp het?+ Maak jou horing vol olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het een van sy seuns vir my as koning uitgekies.”+
6 ‘En jy, o Betlehem van die land van Juda, is glad nie die onbelangrikste stad onder die leiers van Juda nie, want uit jou sal ’n leier kom, wat ’n herder vir my volk Israel sal wees.’”+