Matteus 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings op die een plek ná die ander wees.+ Markus 13:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk.+ Daar sal aardbewings op die een plek ná die ander wees, en daar sal ook voedseltekorte wees.+ Hierdie dinge is die begin van ’n baie moeilike tyd.*+
7 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings op die een plek ná die ander wees.+
8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk.+ Daar sal aardbewings op die een plek ná die ander wees, en daar sal ook voedseltekorte wees.+ Hierdie dinge is die begin van ’n baie moeilike tyd.*+