12 In al julle geslagte moet elke manlike persoon onder julle wat agt dae oud is, besny word,+ elkeen wat in julle huise gebore is en elkeen wat nie van julle nageslag* is nie en wat by ’n uitlander gekoop is.
2 “Sê vir die Israeliete: ‘As ’n vrou swanger word* en aan ’n seun geboorte gee, sal sy sewe dae onrein wees, net soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer.+3 Op die agtste dag moet hy besny word.+