Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 6:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Of weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie?+ En as die wêreld deur julle geoordeel sal word, is julle dan nie in staat om onbelangrike sake te verhoor nie?

  • Openbaring 2:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 En aan die een wat oorwin en my dade tot die einde toe navolg, sal ek gesag oor die nasies gee,+ 27 net soos ek gesag van my Vader ontvang het. Hierdie persoon sal met ’n ysterstaf as herder teenoor die mense optree+ en hulle soos kleivoorwerpe in stukke breek.

  • Openbaring 3:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+

  • Openbaring 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel