30 Jesus het toe vir hom gesê: “Ek verseker jou: Vandag, ja, vanaand nog, voordat ’n haan twee keer kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+
61 Toe het die Here omgedraai en reguit na Petrus gekyk, en Petrus het die Here se woorde onthou toe hy vir hom gesê het: “Voordat ’n haan vandag kraai, sal jy drie keer sê dat jy my nie ken nie.”+
38 Jesus het geantwoord: “Sal jy jou lewe* vir my gee? Ek verseker jou: ’n Haan sal beslis nie kraai voordat jy drie keer gesê het dat jy my nie ken nie.”+