Lukas 18:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Toe het hy die Twaalf eenkant geneem en vir hulle gesê: “Ons is op pad na Jerusalem, en alles wat deur middel van die profete oor die Seun van die mens geskryf is, sal vervul* word.+
31 Toe het hy die Twaalf eenkant geneem en vir hulle gesê: “Ons is op pad na Jerusalem, en alles wat deur middel van die profete oor die Seun van die mens geskryf is, sal vervul* word.+