Jesaja 9:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die volk wat in duisternis gelewe het,het ’n groot lig gesien. Op die inwoners van die land van diep skaduwee,het lig geskyn.+ Matteus 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die volk wat in die duisternis gesit het, het ’n groot lig gesien, en lig het begin skyn+ op die inwoners van ’n gebied wat in die skaduwee van die dood was.”+
2 Die volk wat in duisternis gelewe het,het ’n groot lig gesien. Op die inwoners van die land van diep skaduwee,het lig geskyn.+
16 Die volk wat in die duisternis gesit het, het ’n groot lig gesien, en lig het begin skyn+ op die inwoners van ’n gebied wat in die skaduwee van die dood was.”+