Johannes 19:17, 18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Terwyl Jesus self die folterpaal* gedra het, het hy uitgegaan na die sogenaamde Skedelplek,+ wat in Hebreeus Golʹgota genoem word.+ 18 Daar het hulle Jesus aan die paal gehang,+ tussen twee ander mans.+
17 Terwyl Jesus self die folterpaal* gedra het, het hy uitgegaan na die sogenaamde Skedelplek,+ wat in Hebreeus Golʹgota genoem word.+ 18 Daar het hulle Jesus aan die paal gehang,+ tussen twee ander mans.+