21 Van daardie tyd af het Jesus aan sy dissipels begin verduidelik dat hy na Jerusalem moet gaan en baie sou ly as gevolg van die ouermanne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en dat hy doodgemaak moet word en op die derde dag opgewek sou word.+
31 Hy het hulle ook begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly en verwerp moet word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak moet word+ en drie dae later moet opstaan.+
22 maar hy het gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+