Spreuke 8:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Jehovah het my voortgebring as die begin van sy weg,+die eerste van sy werke van lank gelede.+ Spreuke 8:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Toe het ek as ’n meesterwerker saam met hom gewerk.+ Ek was die een vir wie hy dag ná dag besonder lief was.+ Ek was die hele tyd vreugdevol voor hom.+
30 Toe het ek as ’n meesterwerker saam met hom gewerk.+ Ek was die een vir wie hy dag ná dag besonder lief was.+ Ek was die hele tyd vreugdevol voor hom.+