42 Hy het ons ook beveel om vir die volk te preek en om deeglik te getuig+ dat dit die een is wat deur God aangestel is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+
10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus verskyn,* sodat elkeen kan kry wat hy verdien vir die dinge wat hy gedoen het terwyl hy in hierdie liggaam was, of dit nou goed of sleg* is.+
4Ek gee jou hierdie ernstige bevel voor God en Christus Jesus, wat die lewendes en die dooies+ sal oordeel+ wanneer hy geopenbaar word+ en in sy Koninkryk is:+