Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 3:23, 24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want almal het gesondig, en niemand kan die heerlikheid* van God volmaak weerspieël nie.+ 24 Maar Christus Jesus+ het hulle gered deur die losprys wat hy betaal het, en daarom verklaar God hulle regverdig. God het hierdie vrye gawe+ deur sy onverdiende goedheid+ aan hulle gegee.

  • Efesiërs 1:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want hy het ons vooraf gekies+ om volgens sy wens en sy wil+ deur middel van Jesus Christus as sy eie kinders+ aangeneem te word. 6 So sou God geloof word vir sy glorieryke onverdiende goedheid+ wat hy deur sy geliefde Seun aan ons gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel