Johannes 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nooit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+ Johannes 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+ Romeine 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nooit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+
3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+
23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+