Handelinge 16:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hulle het gesê: “Glo in die Here Jesus en jy sal gered word, jy en die mense in jou huis.”+ 1 Johannes 3:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ja, sy gebod is dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus moet hê+ en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons beveel het.
23 Ja, sy gebod is dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus moet hê+ en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons beveel het.