14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nooit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+
17 Die gees en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigiemand wat hoor, sê: “Kom!” En laat enigiemand wat dors is, kom.+ Laat enigiemand wat wil, verniet van die water van die lewe drink.+