Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ’n kind is vir ons gebore,+

      ’n seun is aan ons gegee,

      en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+

      Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*

  • Johannes 1:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Geen mens het God al ooit gesien nie.+ Die eniggebore god*+ wat aan die Vader se sy is,*+ het duidelik gemaak wie Hy is.+

  • Filippense 2:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Behou dieselfde denke en gesindheid wat Christus Jesus gehad het.+ 6 Al was hy soos God,*+ het hy dit nooit oorweeg om God se posisie te probeer neem deur homself aan God gelyk te stel nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel