Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:31, 32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Toe het Jesus vir die Jode wat hom geglo het, gesê: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle werklik my dissipels, 32 en julle sal die waarheid ken,+ en die waarheid sal julle vrymaak.”+

  • Johannes 14:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+

  • Johannes 18:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Pilatus het toe vir hom gevra: “Wel, is jy ’n koning?” Jesus het geantwoord: “U sê self dat ek ’n koning is.+ Hiervoor is ek gebore en hiervoor het ek in die wêreld ingekom, om van die waarheid te getuig.+ Elkeen wat aan die kant van die waarheid is, luister na my stem.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel