Johannes 5:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Want net soos die Vader lewe* in homself het,+ so het hy dit ook vir die Seun moontlik gemaak om lewe in homself te hê.+ 1 Korintiërs 15:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+
26 Want net soos die Vader lewe* in homself het,+ so het hy dit ook vir die Seun moontlik gemaak om lewe in homself te hê.+