-
Johannes 8:54, 55Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
54 Jesus het geantwoord: “As ek myself eer, beteken my eer niks nie. Dit is my Vader wat my eer,+ die een wat julle sê julle God is. 55 Tog het julle hom nie geken nie,+ maar ek ken hom.+ En as ek gesê het dat ek hom nie ken nie, sou ek soos julle wees, ’n leuenaar. Maar ek ken hom wel en is gehoorsaam aan sy woorde.
-