19 Die hoofpriester het Jesus uitgevra oor sy dissipels en oor wat hy die mense geleer het. 20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het mense altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom, en ek het niks in die geheim gesê nie.