1 Johannes 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die een wat sonde beoefen, het sy oorsprong by die Duiwel, want die Duiwel sondig al van die begin af.*+ Die Seun van God is geopenbaar met die doel om die werke van die Duiwel te vernietig.*+
8 Die een wat sonde beoefen, het sy oorsprong by die Duiwel, want die Duiwel sondig al van die begin af.*+ Die Seun van God is geopenbaar met die doel om die werke van die Duiwel te vernietig.*+