Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hierop het die slang vir die vrou gesê: “Julle sal beslis nie sterf nie.+

  • 2 Korintiërs 11:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+

  • Openbaring 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe is die groot draak+ neergegooi, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele aarde mislei.+ Hy is na die aarde neergegooi,+ en sy engele is saam met hom neergegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan