Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 En hy het gesê: “Jy, my kneg,

      sal nie net die stamme van Jakob herstel

      en die Israeliete wat gespaar is, terugbring nie.

      Ek het jou ook as ’n lig vir die nasies gegee,+

      sodat my redding die eindes van die aarde kan bereik.”+

  • Jesaja 61:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+

      want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+

      Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,

      om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,

      en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+

  • Johannes 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En die lig skyn in die duisternis,+ maar die duisternis het dit nie oorweldig nie.

  • Johannes 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 12 Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig van die wêreld.+ Enigiemand wat my volg, sal nie in die duisternis loop nie, maar sal die lig van die lewe besit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel