Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom. En kyk! die hemel het oopgegaan,+ en hy* het gesien hoe God se gees soos ’n duif neerdaal en op hom* kom.+

  • Markus 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 En onmiddellik toe hy uit die water opkom, het hy die hemel sien oopgaan en die gees soos ’n duif op hom sien neerdaal.+

  • Lukas 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 en die heilige gees het in die vorm van ’n duif op hom neergedaal. ’n Stem het ook uit die hemel gekom en gesê: “Jy is my geliefde Seun. Ek het jou goedgekeur.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel