Matteus 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek doop julle met water omdat julle berou getoon het,+ maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om sy sandale uit te trek nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees+ en met vuur.+ Handelinge 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 want Johannes het met water gedoop, maar oor net ’n paar dae sal julle met heilige gees gedoop word.”+ Handelinge 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En op die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar. Handelinge 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+
11 Ek doop julle met water omdat julle berou getoon het,+ maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om sy sandale uit te trek nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees+ en met vuur.+
5 want Johannes het met water gedoop, maar oor net ’n paar dae sal julle met heilige gees gedoop word.”+
4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+