Matteus 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jakob het die vader geword van Josef, die man van Maria, en Maria was die ma van Jesus,+ wat Christus genoem word.+ Matteus 13:55 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy ma se naam nie Maria en sy broers se name Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?+ Lukas 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Josef+ het natuurlik ook van Galileʹa af, uit die stad Naʹsaret, na Judeʹa gegaan, na die stad van Dawid, wat Betlehem+ genoem word, omdat hy ’n lid van Dawid se huis en familie was.
16 Jakob het die vader geword van Josef, die man van Maria, en Maria was die ma van Jesus,+ wat Christus genoem word.+
55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy ma se naam nie Maria en sy broers se name Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?+
4 Josef+ het natuurlik ook van Galileʹa af, uit die stad Naʹsaret, na Judeʹa gegaan, na die stad van Dawid, wat Betlehem+ genoem word, omdat hy ’n lid van Dawid se huis en familie was.