Johannes 7:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Julle sal my soek, maar julle sal my nie vind nie, en waar ek is, kan julle nie kom nie.”+ Johannes 8:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het hy weer vir hulle gesê: “Ek gaan weg, en julle sal my soek, en tog sal julle in julle sonde sterf.+ Waarheen ek gaan, kan julle nie kom nie.”+
21 Toe het hy weer vir hulle gesê: “Ek gaan weg, en julle sal my soek, en tog sal julle in julle sonde sterf.+ Waarheen ek gaan, kan julle nie kom nie.”+