Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 13:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Moet niemand enigiets skuld nie, behalwe om mekaar lief te hê,+ want die persoon wat sy medemens liefhet, het die wet vervul.+

  • 1 Korintiërs 13:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Liefde faal* nooit nie. Maar as daar gawes van profesie is, sal hulle verwyder word. As daar tale* is, sal hulle ophou. As daar kennis is, sal dit verdwyn.

  • 1 Korintiërs 13:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar nou bly hierdie drie dinge oor: geloof, hoop, liefde. Maar die grootste hiervan is liefde.+

  • 1 Johannes 4:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 As iemand sê: “Ek het God lief,” maar sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want as iemand nie lief is vir sy broer,+ wat hy gesien het nie, kan hy nie lief wees vir God, wat hy nie gesien het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel