Johannes 6:56 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 56 Enigiemand wat my vlees eet en my bloed drink, bly in eenheid met my, en ek in eenheid met hom.+ 1 Korintiërs 12:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Julle is dan nou Christus se liggaam,+ en elkeen van julle is ’n deel daarvan.+ Efesiërs 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Uit hom word die hele liggaam+ harmonies saamgevoeg en gemaak om saam te werk omdat elke gewrig gee wat nodig is. As elke deel behoorlik funksioneer, dra dit by tot die groei van die liggaam, en so bou die liggaam homself in liefde op.+
16 Uit hom word die hele liggaam+ harmonies saamgevoeg en gemaak om saam te werk omdat elke gewrig gee wat nodig is. As elke deel behoorlik funksioneer, dra dit by tot die groei van die liggaam, en so bou die liggaam homself in liefde op.+