Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar die donkerte sal nie wees soos in vroeër tye toe daar swaarkry in die land was nie, toe die land van Seʹbulon en die land van Nafʹtali verneder is nie.+ Maar later sal Hy sorg dat daardie land – die pad by die see, die Jordaanstreek, Galileʹa van die nasies – geëer word.

       2 Die volk wat in duisternis gelewe het,

      het ’n groot lig gesien.

      Op die inwoners van die land van diep skaduwee,

      het lig geskyn.+

  • Johannes 1:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Die Woord het ’n mens* geword+ en onder ons gewoon. Ons het sy heerlikheid gesien, ’n heerlikheid soos dié van ’n eniggebore seun+ wat van ’n vader kom, en hy was vol onverdiende goedheid* en waarheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel