22 “Gelukkig is julle wanneer mense julle haat,+ en wanneer hulle julle verstoot+ en julle beledig en julle naam deur die modder sleep* ter wille van die Seun van die mens.
14 Ek het u woord aan hulle gegee, maar die wêreld het hulle gehaat, want hulle is geen deel van die wêreld nie,+ net soos ek geen deel van die wêreld is nie.