Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Dan sal mense julle vervolg+ en julle doodmaak,+ en julle sal deur al die nasies gehaat word as gevolg van my naam.+

  • Handelinge 8:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En Saulus het die moord van Stefaʹnus goedgekeur.+

      Op daardie dag het ’n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan. Almal behalwe die apostels is regdeur Judeʹa en Samariʹa verstrooi.+

  • Handelinge 12:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 In daardie tyd het koning Herodes party lede van die gemeente begin mishandel.+ 2 Hy het Jakobus, die broer van Johannes,+ met die swaard doodgemaak.+

  • Handelinge 26:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En ek het hulle probeer dwing om hulle geloof te verlaat deur hulle dikwels in al die sinagoges te straf, en omdat ek briesend kwaad was vir hulle, het ek hulle selfs in ander stede vervolg.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel