Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het hulle vir hom gevra: “Waar is jou Vader?” Jesus het geantwoord: “Julle ken my nie, en ook nie my Vader nie.+ As julle my geken het, sou julle my Vader ook geken het.”+

  • Johannes 15:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Onthou wat ek vir julle gesê het: ’n Slaaf is nie groter as sy meester nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg.+ As hulle my woord gehoorsaam het, sal hulle julle woord ook gehoorsaam. 21 Maar hulle sal al hierdie dinge aan julle doen as gevolg van my naam, omdat hulle die Een wat my gestuur het, nie ken nie.+

  • Romeine 10:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Want ek getuig van hulle dat hulle ’n ywer vir God het,+ maar nie akkurate kennis nie.

  • 1 Korintiërs 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Nie een van die heersers van hierdie wêreld* het hierdie wysheid leer ken nie,+ want as hulle dit geken het, sou hulle nie die glorieryke Here aan die paal gehang het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel