Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 11:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees voorspel dat ’n groot hongersnood binnekort oor die hele aarde sou kom,+ wat toe in die tyd van Claudius plaasgevind het.

  • Handelinge 21:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar nadat ons ’n hele paar dae daar gebly het, het ’n profeet met die naam Aʹgabus+ van Judeʹa af gekom. 11 Hy het na ons toe gekom en Paulus se lyfband geneem en dit om sy eie voete en hande gebind en gesê: “So sê die heilige gees: ‘Die man aan wie hierdie lyfband behoort, sal so deur die Jode in Jerusalem gebind word,+ en hulle sal hom in die hande van mense van die nasies oorlewer.’”+

  • 1 Timoteus 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar die geïnspireerde woord* sê duidelik dat party in latere tye afvallig sal word van die geloof omdat hulle sal luister na misleidende geïnspireerde woorde*+ en leringe van demone,

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel