Johannes 7:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Toe het Jesus gesê: “Ek sal nog ’n klein rukkie by julle wees voordat ek na die Een toe gaan wat my gestuur het.+ Johannes 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Oor ’n rukkie sal die wêreld my nie meer sien nie, maar julle sal my sien,+ omdat ek lewe en julle sal lewe.
33 Toe het Jesus gesê: “Ek sal nog ’n klein rukkie by julle wees voordat ek na die Een toe gaan wat my gestuur het.+
19 Oor ’n rukkie sal die wêreld my nie meer sien nie, maar julle sal my sien,+ omdat ek lewe en julle sal lewe.