Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 6:68
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 68 Simon Petrus het hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons weggaan?+ U het woorde van die ewige lewe.+

  • Johannes 8:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Toe het Jesus gesê: “Nadat julle die Seun van die mens opgelig het,*+ dan sal julle weet dat dit ek is,+ en dat ek niks uit my eie doen nie,+ maar ek sê hierdie dinge net soos die Vader my geleer het.

  • Johannes 12:49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 Want ek het nie uit my eie gepraat nie, maar die Vader wat my gestuur het, het vir my ’n opdrag gegee oor wat om te sê en wat om te verkondig.+

  • Johannes 14:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader is en die Vader in eenheid met my nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit my eie nie,+ maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel