11 “Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld,+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het, sodat hulle een* kan wees net soos ons een* is.+
24 Wat meer is, die een wat sy gebooie gehoorsaam, bly in eenheid met hom, en hy in eenheid met so iemand.+ En deur die gees wat hy ons gegee het, weet ons dat hy in eenheid met ons bly.+