22 Jesus het geantwoord: “Julle weet nie waarvoor julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek binnekort gaan drink?”+ Hulle het vir hom gesê: “Ons kan.”
42 Hy het weer, ’n tweede keer, weggegaan en gebid: “My Vader, as dit nie moontlik is dat dit verbygaan sonder dat ek dit drink nie, laat u wil plaasvind.”*+