Matteus 27:32, 33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Terwyl hulle uitgegaan het, het hulle ’n man van Sireʹne met die naam Simon gevind. Hulle het hierdie man gedwing om Jesus se folterpaal* te dra.+ 33 Toe het hulle by ’n plek gekom wat Golʹgota genoem word. Dit beteken “skedelplek”.+ Markus 15:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Toe het hulle hom na die plek gebring wat Golʹgota genoem word. Dit beteken “skedelplek”.+
32 Terwyl hulle uitgegaan het, het hulle ’n man van Sireʹne met die naam Simon gevind. Hulle het hierdie man gedwing om Jesus se folterpaal* te dra.+ 33 Toe het hulle by ’n plek gekom wat Golʹgota genoem word. Dit beteken “skedelplek”.+