Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 14:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Glo my wanneer ek sê dat ek in eenheid met die Vader en die Vader in eenheid met my is. Of glo dan as gevolg van my werke.+

  • Handelinge 2:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: God het julle duidelik laat sien dat Jesus die Nasarener deur hom gestuur is. Soos julle weet, het God deur middel van hom kragtige werke, wonderwerke en tekens onder julle gedoen.+

  • Handelinge 10:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Dat Jesus, wat van Naʹsaret was, deur God met heilige gees+ en krag gesalf is en dat hy deur die land gegaan het en goeie dinge gedoen het en almal gesond gemaak het wat deur die Duiwel onderdruk is,+ want God was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel