Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 22:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Maar ek het ’n smeekgebed vir jou gedoen dat jou geloof nie sal verswak nie,+ en nadat jy teruggekeer het, moet jy jou broers versterk.”+

  • Handelinge 20:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Skenk aandag aan julleself+ en aan die hele kudde, waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het,+ om herders te wees vir die gemeente van God,+ wat hy met die bloed van sy eie Seun gekoop het.+

  • 1 Petrus 5:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Wees herders vir die kudde van God+ wat onder julle sorg is en dien as opsieners,* nie omdat julle gedwing word nie, maar gewillig, volgens God se wil,+ en ook nie uit liefde vir oneerlike wins nie,+ maar gretig. 3 Moet ook nie baasspeel oor dié wat God se erfdeel is nie,+ maar word voorbeelde vir die kudde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel