Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 6:40
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Want die wil van my Vader is dat elkeen wat die Seun erken en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+

  • Johannes 20:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Maar hierdie dinge is neergeskryf sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle die lewe kan hê omdat julle deur middel van sy naam glo.+

  • Romeine 6:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+

  • 2 Timoteus 3:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 en dat jy van jongs af+ die heilige geskrifte geken het,+ wat jou wys kan maak vir redding deur geloof in Christus Jesus.+

  • 1 Johannes 5:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het,+ julle wat julle geloof in die naam van die Seun van God stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel